Die plasie van 552 hektaar is sommer naby Jan Kemp gelee en bestaan tans uit
- rondom 20 hektaar lusern
- 12 hektaar pekanneutte in verskillende stadiums
- 35 hektaar onder spilpunt
- rondom 15 hektaar onder vloed en handlyn besproeiing
Die...
Get a taste of farm living on this well located small farm in the Vaalharts irrigation scheme.
Lots of potential for further development.
The property offers :
5 bedroom house
2 bathrooms
Kitchen with build in cupboards
Schullery and pantry
Study...
Op hierdie stukkie aarde van 2098m2 kry jy 'n ruim en gerieflike vier slaapkamer huis asook 4 woonstelle wat almal huidiglik uitverhuur word.
'n Stoep met houtdek met sinkdak lei jou na die ingang van die woonhuis met 'n lekker oopplan kombuis en...
Die lieflike lae onderhoud woning is in 'n puik kondisie en 'n lus vir die oog.
Die tuin is gevestig en die grasperk lieflik groen na die eerste reens.
'n Boorgat en besproeiing maak tuinmaak maklik en is daar ook 'n Jojo tenk en drukpomp ingesluit...
As spasie vir jou saak maak is hierdie lieflike eiendom 'n moet kyk !
'n Lae onderhoud steen huis met teëldak, 4 slaapkamers en ruim leefvertrekke - is gelee op 'n 2464 m2 grootte erf en sit regs met ander woorde die erf links is heel oop vir...
Lieflike 4 321 m2 grootte erf met 'n ruim en netjiese 3 slaapkamer woonhuis asook 'n 2 slaapkamer woonstel op sy eie toegespande erf en groot oop pypsteel erf .
Die lae onderhoud siersteen huis offer die volgende :
- 'n ruim sitkamer
- eetkamer...
This property is ideal for large families and lovers of space.
This lovely low maintenance brick house offers the following on a 2 925m2 erf :
-Entrance hall
- Sunny Living room left of front entrance
- Dining room
- Spacious tv/ family room at...
An exceptional family home with everything you need !
Beautiful 3-bedroom (with built in cupboards) low maintenance klinker home for sale in a prime location!
This well-maintained home features an spacious entrance hall, spacious kitchen with...
Hierdie lieflike lae onderhoud woning is geleë op twee erwe en is nog 'n vars nuwe huis (eerste eienaar bly nou twee jaar en verhuis).
'n Groot "wow" faktor is die uitermate ruim woonkamer/eetkamer en oopplan kombuis.
'n Lekker leefhuis waar...
Geleë op 'n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis 'n lus vir die oog.
'n Groot pluspunt is die boorgat.
Die huis bied die volgende :
- Oopplan woonkamer met lugversorger
- Kombuis met baie kaste en aparte opwas (plek vir...