X

House For Sale in Jan Kempdorp

R1,998,000

3 Voortrekkerstraat

Monthly Bond Repayment R21,652.47
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No 4470042

Goeie belegging ! Woonhuis en 4 woonstelle te koop Jan Kemp

Op hierdie stukkie aarde van 2098m2 kry jy 'n ruim en gerieflike vier slaapkamer huis asook 4 woonstelle wat almal huidiglik uitverhuur word.

'n Stoep met houtdek met sinkdak lei jou na die ingang van die woonhuis met 'n lekker oopplan kombuis en woonvertrek. Hier kan gesellige kuiers plaasvind sonder dat die vrou van die huis uitgesluit voel. Sinlike teëls vloei deur die huis.

Die kombuis het 'n groot eiland en oor as genoeg kaste. Daar is baie spasie vir yskaste en vrieskaste en die opwasdeel is apart en nog 'n klein instap spens/stoorplek.

Die vier kamers is ruim en drie van die kamers het ingeboude kaste.

Twee badkamers waarvan die een 'n toilet, wasbak en stort het en die tweede badkamer het 'n wasbak, toilet , hoekbad en 'n enkelkasdeur wat gerieflik is vir handdoeke en pakplek.

Die woonhuis het koopkrag 'n hek met hekmotor en het net 'n skadunet afdak vir twee tot drie voertuie.

Sinkdak met pleistermure.

Kom ons kyk na die woonstelle, Hulle het hulle eie hek met hekmotor wat links van die woonhuis na agter lei.
Daar is 'n netjiese afdak vir die voertuie en die siersteen , sinkdak is netjies. Elke woonstelletjie het sy eie privaat tuintjie agter .
Elke woonstel het sy eie koopkrag en geyser.

Die een slaapkamer woonstelle het 'n oopplan sitkamer met kombuisie, 'n kamer en 'n badkamer met stort, toilet en wasbak.
Die woonstelle word uitverhuur vir tussen R 2 500 tot R 3 000 elk.

Die eiendom het 'n boorgat .

Hierdie erf is groot genoeg vir nog woonstelle.
Daar is in Jan Kemp groot behoefte aan woonstelle in die prysklas.

Ons help ons kopers met gratis pre-kwalifikasies asook met die kry van finansierings kwotasies by alle bankinstansies.

Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Een is by die woonhuis en die ander drie is met 'n

Features

Land Size 2,098m²
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Mariette Jansen van Rensburg
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater

Cell 084 400 2508
Office (053) 8328028
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy