X

552Ha Farm For Sale in Jan Kempdorp

R8,793,000


Monthly Bond Repayment R95,290.36
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RL19349

Klein plasie te koop in Jan Kemp area

Die plasie van 552 hektaar is sommer naby Jan Kemp gelee en bestaan tans uit

- rondom 20 hektaar lusern
- 12 hektaar pekanneutte in verskillende stadiums
- 35 hektaar onder spilpunt
- rondom 15 hektaar onder vloed en handlyn besproeiing

Die landerye en geboue beslaan so 50 hektaar en weiding so min of meer 400 hektaar.

Verder is daar 'n ge-elektrifiseerde skaapkraal by die huis (baie netjies). Daar is ook 'n beeskraal en groot store.

Die plaas het ook 'n netjiese (binne en buite) drieslaapkamer huis waarvan alle vensters diefwering het, veiligheidshekke en ook 'n alarmstelsel.

Daar is twee boorgate by die huis waarvan net een toegerus is.
Daar is 'n verdere twee boorgate in die veld met windpompe en dan een boorgat by die kraal met dompelpomp.

Die eenkant van die plaas het wildsheining.

Kontak my vir meer inligting of om te besigtig.







-

Features

Land Size 552Ha

Agent Contact Details

Mariette Jansen van Rensburg
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater

Cell 084 400 2508
Office (053) 8328028
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy