X

3 Bedroom House For Sale in Jan Kempdorp

POA

Web Ref No 5019439

3 Slaapkamer lae onderhoud woning te koop in Jan Kemp / ALLEENMANDAAT

Geleë op 'n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis 'n lus vir die oog.

'n Groot pluspunt is die boorgat.

Die huis bied die volgende :

- Oopplan woonkamer met lugversorger
- Kombuis met baie kaste en aparte opwas (plek vir wasmasjien/Tuimeldroër en skottelgoedwasser) asook ingeboude oond en plate. Dubbelwasbak en groente wasbak.
- die hele huis is geteël
- Netjiese badkamer in gang met bad/toilet en wasbak
- 3 kamers wat groot genoeg is vir dubbelbeddens of groter met ingeboude kaste
- die Hoofslaapkamer is en-suite met volledige badkamer.

Stap jy by die agterdeur uit is daar 'n gesellige lapa en buitetoilet met wasbak.

Die erf is groot genoeg vir uitbreiding en bied genoeg speelplek vir kinders.
Enkel motorhuis
Die huis is omhein met hek

Moenie die een misloop nie.
Ons help graag met GRATIS Pre Kwalifikasies.
Kontak Mariëtte vandag nog

Features

Bedrooms 3
Bathrooms 2
Recep. Rooms 1
Garages 1
Land Size 1,500m²
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Mariette Jansen van Rensburg
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater

Cell 084 400 2508
Office (053) 8328028
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy