POA
Monthly Bond Repayment R7,487.84
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
House for sale in Jan Kemp
Woonhuis te koop in Jan Kemp
Die huis geleë op 'n erf van 1140m2 het 'n gevestige tuin en offer die volgende :
Groot leefvertrek wat geteël is met binnebraai
Lieflike kombuis met ingeboude kaste en ingeboude plate en oond. Aan die kombuis is nog 'n deel waar die opwas (dubbelwasbak) is met kaste en plek vir die skottelgoedwasser, wasmasjien/tuimeldroër asook vries en yskaste.
4 kamers (3 met ingeboude kaste)
Hoofslaapkamer is besonders ruim met baie ingeboude kaste en skuifdeur na buite asook 'n kaggel.
Badkamer met bad/stort/toilet en wasbak
Dubbelmotorhuis
Pleistermure en sinkdak
Buitebraai met afdak
2x songeysers
Gebruik nie Munisipale water nie
'n Groot pluspunt is die toegeruste boorgat en watertenk met drukpomp en versagter wat munisipale watergebruik uitskakel.
Kontak my vir besigtiging

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
4
Bathrooms
1
Kitchen
1
Reception Rooms
1
Furnished
No
Exterior
Garages
2
Security
No
Pool
No
Sizes
Land Size
1,140m²