X

3 Bedroom House For Sale in Warrenton

R1,550,000


Monthly Bond Repayment R16,797.46
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No 4747159

Sole mandate ! Spacious property that can be your dream house and business all in one

Hierdie liefllike eiendom is in die dorpsgebied van Warrenton gelee en is ingerig as leefhuis en ook as besigheid/werkswinkel.

Die eiendom is goed beveilig en is sekuriteit in plek. Volledig omhein en groot hekke aan twee kante vir deurry van voertuie.

Wat kry jy hier ?
Hierdie huis het 3 groot slaapkamers op die boonste vlak.
Onder stap jy in 'n ruim oopplan woonvertrek in. Die kombuis met oorgenoeg lieflike ingeboude kaste is enige vrou se droom.
Daar is 'n groot instap spens met plek vir ys en vrieskaste asook 'n groot waskamer.

Die huis het ook 'n kantoorspasie onder met 'n moderne en groot volledige badkamer. Die houtrappe vat jou na bo waar die 3 slaapkamers is.

As jy by die mooi houtdeur die eiendom betree is daar 'n klein swembadjie en braai/ kuierarea met afdak. Daar is ook buite 'n toilet en wasbak by die kuierarea en pompkamer.

Nog pluspunte is :
Boorgat met solarpomp
4 lugversorgers
3 solar geysers
5kva "off grid" invertor
Koopkrag vir huis
3 fase krag vir werkswinkel
Die Munispale rekening beloop so R 2000 per maand.
Veilig omhein.

Moenie hierdie eiendom mis nie. Kontak my vandag nog.







Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 1
Recep. Rooms 1
Study 1
Land Size 1,430m²
Carports/Parkings 1
Pool Yes
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Mariette Jansen van Rensburg
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater

Cell 084 400 2508
Office (053) 8328028
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy