Monthly Bond Repayment R29,801.94
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RL18270
30 Ha Plaas te Koop In Vredefort
Plaas te Koop in Vredefort naby die dorp
Hierdie plaas Bied u die volgende
30 Ha met 2 Boorgate 17 Kampe met water SMutsvinger gras en Natuurlike weiding 10m Gange tussen die Kampe met verskeie hekke vir ingang Al die Kampe is gespan met 2.4m Bonnox draad Alle Kampe is ge-elektrifiseer 2 Boorgate tev volle toegerus met dompelpompe Watertank met pomp Skaapkrale
Grasdak Lapa met eie badkamers Wendy huis Nuut geboude huis , 2 Slaapkamers met 'n leefarea , Kombuis en Badkamer (Moet nog klaar gemaak word)
Plaas is geskik vir wild, skape, beeste ens
Daar is tans leeus ook , die Plaas kan gekoop word met of sonder die leeus teen 'n addisionele prys