X

867Ha Farm For Sale in Reivilo Rural

R5,500,000

Web Ref No RL19668

UITSONDERLIKE VEE-PLAAS OP GHAAPSE PLATO (BINNE-PLAAS)

Uitsonderlike vee-plaas (binne-plaas nie naby enige grootpaaie nie) op die Ghaapse Plato.

Amptelike drakrag 1GVE / 9hektaar. Groot verskeidenheid klimaks grasse teenwoordig met lae bos digtheid. Pragtige groot Olienhoutbome. Plaas die laaste 9 jaar streng bestuur volgens bewese weiveld strategie.

Baie goeie vee hanteringsgeriewe bestaande uit 4 kampstelsel, goed versorge brandpaaie, elke kamp het vee suipings, krale met drukgang en laaibank, 4 boorgate (3 toegerus met windpompe en 1 met dompelpomp), put, 2 damme, perde ring, skaapkraal met mobiele sorteer ring en drukgang, 35 hektaar kampies vir kleinvee. Toegeboude stoor (8m x 15m) met afdak (5m x 15m), 2de toegeboude stoor (8m x 14m), 3 slaapkamer plaashuis (2 kamers nuut oorgedoen) met 4-vertrek buitegebou, elektriese heining om woonerf, twee 4-vertrek arbeider huise, 1 hektaar bewerkbare lande, nuut aangeplante vrugteboord bestaande uit ± 70 vrugtebome. Oorneem van 5 KVA "off grid" sonkragstelsel (18 maande oud) is onderhandelbaar.

BTW nul koers word in die vooruitsig gestel.

Features

Bedrooms 4
Bathrooms 2
Flatlet 1
Recep. Rooms 2
Dom. Accom. 2
Study 1
Floor Size 180m²
Garages 2
Land Size 867Ha
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R250.00
Extras

Borehole
Burglar Bars
Carpets
Septic Tank
Blinds
Dishwasher Connection
Electric Fencing
Garden

Agent Contact Details

Niel Voges
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater

Cell 079 497 4483
Office (053) 8328028
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy