2 Bedroom Townhouse For Sale in Parys
R680,000
Monthly Bond Repayment R6,788.98
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Web Ref
4281125
Monthly Levy
R450
Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis te koop.
Die meenthuis bestaan uit die volgende:
Gelee in 'n sekuriteitskompleks, met interkom stelsel en elektriese hek.
Loopafstand van die dorp af, een blok vanaf die hoofstraat.
2 Slaapkamers
2 Badkamers, hoofslaapkamer het sy eie badkamer.
Groot oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitkamer en eetkamer loop uit op 'n heerlike sonnige stoep area met pragtige tuintjie.
Die kombuis het 'n opwas area en in die motorhuis word daar voorsiening gemaak vir 'n waskamer.
1 Motorhuis.
Diere vriendelik
Kontak my vandag vir die ongelooflike winskoop

Features
Pets Allowed
No
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Garages
1
Security
No
Pool
No