Monthly Bond Repayment R7,369.21
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No 4281125
Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis te koop.
Die meenthuis bestaan uit die volgende:
Gelee in 'n sekuriteitskompleks, met interkom stelsel en elektriese hek. Loopafstand van die dorp af, een blok vanaf die hoofstraat. 2 Slaapkamers 2 Badkamers, hoofslaapkamer het sy eie badkamer. Groot oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitkamer en eetkamer loop uit op 'n heerlike sonnige stoep area met pragtige tuintjie. Die kombuis het 'n opwas area en in die motorhuis word daar voorsiening gemaak vir 'n waskamer. 1 Motorhuis. Diere vriendelik