X

4 Bedroom House For Sale in Parys

R1,850,000


Monthly Bond Repayment R20,048.58
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RL22196

Pragtige 4 Slaapkamer huis in SALIGNA met Boorgat

Hierdie huis is 'n besonderse lekker huis en die uitleg is perfek.
Dis lae onderhoud en met die boorgat is dit 'n groot plus . Die is verseker 'n familie huis met baie spasie buite vir die kinders en diere om te kan speel en daar is 'n Braai area vir die wat in die aande net lekker wil kuier.

Hierdie huis bied u die volgende :

Boorgat
Besproeing
9 Kamers
Filtreer sisteem
Sekuriteitshek in gang
Water Tenk
2 Motorhuise
'n Afdak

Sitkamer
Tv Kamer
Eetkamer
Kombuis
3 of 4 slaapkamers (die een kan dalk as 'n kantoor ook gebruik word)
2.5 Badkamers

Hierdie huis kom teen 'n baie goeie prys , so kom kyk sommer nog vandag na hierdie spog huis.

Gesamentlike/ Deel mandaat

Features

Bedrooms 4
Security Yes
Bathrooms 2.5
Recep. Rooms 3
Dom. Accom. 1
Study 1
Garages 2
Land Size 1,212m²
Carports/Parkings 1
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R1,700.00
Extras

Water Tanks
Alarm System
Irrigation System
Borehole
En Suite
garage
Carport
Built In Braai
Air Conditioner

Agent Contact Details

Forster Attorneys - Christel van den Berg
Parys & surrounds

Cell 078 526 9248
Office (082) 9044728
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy