Monthly Bond Repayment R10,403.59
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No 4425919
5 Slaapkamer huis te Koop in Koppies
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop
2 Badkamers ingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer
Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in
2 Buitekamers 2 Motorhuise Dubbel afdak vir nog parkering Groot erf Groot kuierplek buite met ingeboude braai en swembad Palisade Heining met toesluithek
Die hele huis beskik oor diefwering en veiligheidshekke