Monthly Bond Repayment R5,407.70
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No 3784885
Residensiële Erf met stoor en boorgat te koop in Jan Kemp Residensiele woonbuurt.
2242 m2 Residensiele erf te koop met stoor met krag en toegeruste boorgat in Jan Kemp woongebied
Omhein
Stoor grootte ( 8m x 13.5 m) - staal/steen sinkdak konstruksie met sementvloer met ‘n boorgat / 3 fase krag. Die stoor sit so op die erf dat daar 'n groot stuk oop is vir die bou van 'n woonhuis. Daar is basiese dienste.
Meeste Banke gee 60% lenings en Nedbank kan tot 70% leen vir voornemende kopers. Leningstermyn 10 jaar Hulp van 'n Bond Originator is beskikbaar gratis.
Moenie die kans misloop nie . Kontak my so gou moontlik !
Features
Land Size 2,442m²
Agent Contact Details
Mariette Jansen van Rensburg
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater