X

17Ha Farm For Sale in Hartswater

R11,900,000


Monthly Bond Repayment R128,961.14
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RL19337

17 ha irrigation farm with pecan trees for sale in Hartswater

Hierdie 17 ha perseel, waarvan 15ha Pekanneute is word totaal beproei.

Die perseel sluit die volgende in:

Die perseel het dreinering
17ha Waterregte
24uur dam
Pompkamer met filterpomp
Werf van 2ha is omhein met elektriese omheining.
2 Groot store
Kantoor by die store en ingang van die perseel.
2 arbeidershuise
Die boord le in een lang blok met pad aan buitekante.
Bome is na die 2de aanplanting nou 6 x 8 m uitmekaar.
Daar is 2 hoofkultivars in groepe saamgeplant om die oesproses te vergemaklik.
Groot deel van die boord het gras dekgewas.

Daar is 2900 bome geplant op die 15ha:

1500 bome is 7jaar oud waarvan
55% Wichita
32% Choctaw
7% Western
6% Navaho

1400 bome is 5jaar oud waarvan:
37% Wichita
36% Choctaw
17% Navaho
10% Pawnee

Die bome is onder Micro besproeiing.

Die perseel word voorsien deur sonkrag wat bestaan uit:
15kW pomp met solar VSD / 3 fase met 90 Panele

Huis:

Baie netjiese 3 slaapkamer huis
Lapa
Boorgat met 2500L tenk
Tuinbesproeiing
Die huis word ook voorsien deur sonkrag wat bestaan uit:
15kW pomp met solar VSD / 3 fase met 90 Panele

Dan is daar 'n woonstel en rondawel wat uitverhuur word.

Moenie die geleentheid mis nie.

Kontrak my vir verdere inligting

Features

Bedrooms 3
Land Size 17Ha

Agent Contact Details

Lize Michau
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater

Cell 071 672 8728
Office (053) 8328028
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy