4 Persele (100ha) met volle inlysting by Vaalharts besproeiingskema
Volle 100ha is onder besproeiing.
9.2 hektaar Pekan neute geplant 2014
3 hektaar Pekan neute geplant 2015
34 hektaar spilpunt onder lusern
1 x boorgat lewer 77 000 liter...
6 x Irrigation farms for sale in the Vaalharts Irrigation Scheme.
This is a once in a lifetime opportunity to farm 6 x adjacent irrigation farms as a closely-knit unit.
- All 6 Irrigation farms are 138 ha in total.
- 75.86 ha water listing out of...
The properties is located in the Northern Cape between Vosburg, Carnavon and Victoria West. The property lies at an altitude of 1300 m above sea level and is easily accessible. The property consist has:
Eskom Power, 19 boreholes, annual rainfall...
Groot geleentheid vir boere of opkomende boere.
46ha perseel in die Vaalharts skema.toe gerus met Eskom krag
25 ha ingelys vir water, die water is genoeg vir die hele perseel indien nodig kan ekstra water gepomp word vanaf die boorgate.
35ha...
Hierdie 17 ha perseel, waarvan 15ha Pekanneute is word totaal beproei.
Die perseel sluit die volgende in:
Die perseel het dreinering
17ha Waterregte
24uur dam
Pompkamer met filterpomp
Werf van 2ha is omhein met elektriese omheining.
2...
Hierdie stukkie aarde is slegs 23km uit Jan Kemp en het hope potensiaal en geleenthede met woonhuis en rondawels asook onthaalsaal/stoor vir trouvenue en store vir kleinvee of wild .
Ideaal vir voerkraal.
Die koop bestaan uit
4 Slaapkamer...
This excellent grazing farm with 6 fenced camps has an abundance of water with wetlands formed by the overflow of Ganspan that runs right through it and never runs dry. It also offers Water Wrights for 8,8 Ha from the Vaalharts Irrigation Scheme. It...
Hierdie uitstekende veeplaas beslaan 11 000 Ha en is opgedeel in 31 behoorlik omheinde kampe, elke kamp met toegang tot 'n veesuiping. Die buite grensheinings bestaan uit 14 drade, en is geëlektrifiseer om jakkalse en ongediertes uit te hou. Die...
This exquisite and unique 14 bedroom guest house is for sale in a well area and main road in Hartswater.
The guest house is well maintained and is a great investment opportunity.
The property is currently zoned as guest house.
This property is...
Die plasie van 552 hektaar is sommer naby Jan Kemp gelee en bestaan tans uit
- rondom 20 hektaar lusern
- 12 hektaar pekanneutte in verskillende stadiums
- 35 hektaar onder spilpunt
- rondom 15 hektaar onder vloed en handlyn besproeiing
Die...