X

11,000Ha Farm For Sale in Brandvlei

R9,840,000

Web Ref No CL377

UItstekende veeplaas met omheinde kampe.

Hierdie uitstekende veeplaas beslaan 11 000 Ha en is opgedeel in 31 behoorlik omheinde kampe, elke kamp met toegang tot 'n veesuiping. Die buite grensheinings bestaan uit 14 drade, en is geëlektrifiseer om jakkalse en ongediertes uit te hou. Die plaas het 10 boorgate met windpompe en 13 sement damme. Verder loop die Sakrivier, wat meeste van die tyd 'n droë loop is, deur die plaas, wat veroorsaak dat ongeveer 4 000 Ha, in die gebied van die Sakrivier, baie geskik is vir beesboerdery. Die res is hoofsaaklik geskik vir skaapboerdery. Daar word ook 100 Skaap ooie ingesluit.

Verder bied die plaas 'n drieslaapkamer plaashuis met groot vertrekke, wat insluit 'n sitkamer, eetkamer, stoepkamer, kombuis en 2 ingeboude braaie. Daar is ook 'n sonkrag stelsel met 'n 4,5 KVA omskakelaar.

Features

Zoning Agricultural
Floor Size 200m²
Land Size 11,000Ha

Broker Contact Details

Johan Stemmet
Kimberley, Jan Kempdorp & Hartswater

Cell +27 082 450 6991
Office (053) 8328028
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy