VEE PLAAS IN KOOPMANSFONTEIN OMGEWING
Plaas opgedeel in verskeie kampe elk met eie suiping. Krale, drukgange, damme en windpompe. Weiveld in baie goeie toestand  in navolging van bewese weiveld strategie. Goed gevestigde vee mark in nabye omgewing (Koopmansfontein, Reivilo, Kuruman). Geen Eskom krag nie. Ou woonhuis wat gebruik word onderskeidelik vir arbeider akkomodasie en stoor van veevoer en lekke.
          
        Features
Zoning
                Agricultural
              Title
                Freehold
              
                Exterior
                
                
                
                  
                
                
              
              
              
              
              Security
                  No
                
                Sizes
                
                
                
                  
                
                
              
              
            Land Size
                  1,430Ha
                
              
              STREET MAP
            
            
              
              STREET VIEW
            
          
 
                 
                  
                