The properties is located in the Northern Cape between Vosburg, Carnavon and Victoria West. The property lies at an altitude of 1300 m above sea level and is easily accessible. The property consist has:
Eskom Power, 19 boreholes, annual rainfall...
Plaas opgedeel in verskeie kampe elk met eie suiping. Krale, drukgange, damme en windpompe. Weiveld in baie goeie toestand in navolging van bewese weiveld strategie. Goed gevestigde vee mark in nabye omgewing (Koopmansfontein, Reivilo, Kuruman)....
Baie goeie vee plaas ongeveer 30 km suid van Reivilo en 50 km noord-wes van Koopmansfontein. Weiding in 'n uitstekende toestand as gevolg van nougesette navolging van beproefde weiveld strategie. Opgedeel in verskeie kampe, elk met eie suiping....
Very well situated commercial office space in main street - ideal property to convert to shop(s)